Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bleshoender (Fulica cristata)
Bleshoender [boodskap #121212] Sa, 24 November 2018 18:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Bleshoender.
'n Bleshoender.
Die bleshoender (familie Rallidae, vroeër Turnicidae) is 'n watervoël wat feitlik volop in Suid-Afrika aangetref word. Groot en roetswart met wit bek. Die ouer voëls het rooi knop op die voorkop. Dit is 'n lawaaierige voël en 'n sterk vlieër.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Blesbok
Volgende onderwerp: Blesmol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:37:36 MGT 2024