Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blesbok (Damaliscus pygargus phillipsi))
Blesbok [boodskap #121211] Sa, 24 November 2018 18:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Blesbok.
'n Blesbok.
Die blesbok (Damaliscus pygargus phillipsi of D. albifrons) is 'n Suid-Afrikaanse beskermde wildsbok. Sowat 1,2 meter (4 voet) hoog en 'n baie vinnige dier. Het sy naam gekry weens die kenmerkende bles voor sy kop. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam. Uiters seldsaam noord van die Limpoporivier.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bleek, Dr. Wilhelm Heinrich Immanuel
Volgende onderwerp: Bleshoender
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:31:13 MGT 2024