Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bleek, Dorothea
Bleek, Dorothea [boodskap #121209] Sa, 24 November 2018 17:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dorothea Bleek was die dogter van dr. W.H.I. Bleek, gebore in Kaapstad in 1868. Haar lewenstaak is gewy aan die ondersoek na die Boesman-kultuur en -taal wat deur haar vader begin is. Sy publiseer merkwaardige reproduksies van rotstekeninge en ook verskeie boeke. Sy voltooi die woordeboek waarmee haar vader begin het ('n manuskrip van meer as 1,000 bladsye), wat kort na haar dood op 27 Junie 1948 gepubliseer is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Blatjang
Volgende onderwerp: Bleek, Dr. Wilhelm Heinrich Immanuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:04:25 MGT 2024