Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blatjang
Blatjang [boodskap #121208] Sa, 24 November 2018 17:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Blatjang
Blatjang
Blatjang is 'n smaakmiddel (spesery) wat oorspronklik deur die Maleise slawe gemaak is. Dit word gemaak van perskes, rosyne, kwepers, droë appelkose, asyn, suiker, ens. Die woord daarvoor is van die Maleise taal oorgeneem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Blantyre
Volgende onderwerp: Bleek, Dorothea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:08:47 MGT 2024