Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blantyre
Blantyre [boodskap #121207] Sa, 24 November 2018 17:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Blantyre is 'n dorp in Malawi, vernoem na Blantyre in Skotland, waar Livingstone in 1813 gebore is. Die plek is 3,600 voet bo seespieël. In 1876 gestig as Skotse sendingstasie, maar het eers baie jare later in 'n nedersetting ontwikkel. Dit is die setel van die Hooggeregshof en ander regeringskantore. Sedert 1956 is Blantyre verenig met die sakegebied van Limbe. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 30,000 (2,500 Blankes en 3,000 Asiate).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Blanco
Volgende onderwerp: Blatjang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:26:00 MGT 2024