Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blanco
Blanco [boodskap #121206] Sa, 24 November 2018 17:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Blanco is 'n skilderagtige dorpie naby George in Kaapland (Wes-Kaap). Dit lê langs die N12 nasionale pad aan die voet van die Outeniekwapas. Die dorpie het ontstaan as Suid-Stasie toe die Montagupas gebou is. Vandag is dit bekend vir die hops wat hier verbou word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,200 insluitende 600 Blankes.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swartvis
Volgende onderwerp: Blantyre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:46:49 MGT 2024