Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Black Sash League
Black Sash League [boodskap #121202] Sa, 24 November 2018 17:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Black Sash League is die amptelike naam van die 'Women's Defence of the Constitution League'. Dit was 'n organisasie wat in Mei 1955 in Suid-Afrika gestig is as teenkanting teen die beleid van die Nasionale Regering om die nie-blankes hulle stemreg te ontneem, en om ander veranderings in die grondwet aan te bring. Sy lede het swart serpe gedra as 'n teken van rou en het stilbetogings gehou op plekke waar Ministers, parlementslede en ander vooraanstaande persoonlikhede optree het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Blaauwberg
Volgende onderwerp: Black, Stephen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:17:43 MGT 2024