Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bizana
Bizana [boodskap #121198] Sa, 24 November 2018 14:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bizana is 'n dorp in Pondoland naby die Kaap-Natalse grens. Was 'n onafhanklike gebied tot 1894 en die toneel van baie stamgevegte. Die naam beteken 'Klein Potjie', en is waarskynlik afkomstig van 'n natuurlik uitholling waaruit 'n stroom ontspring. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 600 (200 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Leeu-Gamka
Volgende onderwerp: Blaasop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:27:23 MGT 2024