Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bitterbossie
Bitterbossie [boodskap #121196] Sa, 24 November 2018 14:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Bitterbossie (Chrysocoma tennifolia Berg.) is 'n plant wat in die Suidoostelike kusgebied tot by Natal voorkom. Dit is struikagtig, met kort, smal blare. Die blomme is klein, geel in kompakte hofies. Die bossie bevat giftige bestanddele wat moontlik fisiologiese steurnisse in vee kan veroorsaak.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bisset, Sir Murray
Volgende onderwerp: Leeu-Gamka
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:15:12 MGT 2024