Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bisset, Sir Murray
Bisset, Sir Murray [boodskap #121195] Sa, 24 November 2018 14:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Murray Bisset was die Hoofregter van Rhodesië (vroeër Suid-Rhodesië, tans Zimbabwe). Gebore op 14 April 1876 en ontvang onderrig aan die Diocesan College. Is in 1899 toegelaat tot die Kaapse balie en veg in die Tweede Vryheidsoorlog. Daarna praktiseer hy in die Kaap totdat hy in 1925 na Rhodesië gaan waar hy aangestel word as senior regter, en Hoofregter in 1927. Oorlede op 24 Oktober 1931.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bismut
Volgende onderwerp: Bitterbossie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:11:07 MGT 2024