Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bindura
Bindura [boodskap #121189] Sa, 24 November 2018 11:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bindura is 'n dorp in die Mazoevallei, 90 km (56 myl) noordoos van Harare (Salisbury). In 1890 as 'n mynkamp gestig en is een van die oudste gemeenskappe in die land. Die dorpsbestuur is in 1916 eers in die lewe geroep. Die mynwese is nie meer so prominent soos in die verlede nie, en Bindura is 'n belangrike sentrum vir tabakverbouing en mielieproduksie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 340 Blankes, 1,480 Naturelle en 20 van ander rasse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Biltong
Volgende onderwerp: Binns, Sir Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:05:16 MGT 2024