Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Biggar, Alexander
Biggar, Alexander [boodskap #121186] Sa, 24 November 2018 11:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alexander Biggar was 'n Britse setlaar en soldaat. In 1781 in Engeland gebore. Sluit aan by die leër en word betaalmeester van die 85ste Infanterie-regiment, waaruit hy bedank om hom met die kapteinsrang in Hampshire te vestig. Hy lei 'n geselskap van die graafskap in die skip, die Weymouth, wat met die 1820-setlaars in Suid-Afrika aangekom het, en werk in die Kariegavallei naby Theopolis. In 1824 verhuis hy na Durban as een van die eerste inwoners. Toe die Voortrekkers daar aankom, was hy op goeie voet met hulle, en word hy aangestel as landdros. Gedood in die geveg met die Zoeloes op 23 Desember 1838.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Biesiesvlei
Volgende onderwerp: Biggar, Robert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:38:45 MGT 2024