Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Betsjoeanalandse Grenspolisie
Betsjoeanalandse Grenspolisie [boodskap #121179] Sa, 24 November 2018 10:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Betsjoeanalandse Grenspolisie was 'n halfmilitêre mag wat in 1885 saamgestel is na die Britse besetting van Betsjoeanaland (nou Botswana). Die mag is later opgeneem in die B.S.A. Police.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Betsjoeana
Volgende onderwerp: Between the Chains
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:59:23 MGT 2024