Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bethulie
Bethulie [boodskap #121177] Sa, 24 November 2018 10:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bethulie is 'n dorp in Suid-Vrystaat naby die Oranjerivier, wat oorspan word deur groot brug. Oorspronklik in 1883 deur die Londense Sendinggenootskap gestig in 'n poging om die Boesmans te bekeer. Werk is kort daarn laat vaar, maar is hervat deur die Franse Evangeliese Sending. Agtereenvolgens genaamd Caledon, Verhuelpolis (na die voorsitter van die Genootskap) en Bethulia. Herdoop na Heidelberg in 1863, maar in 1872 word dit weer Bethulie genoem. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,890 (1,300 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bethlehem
Volgende onderwerp: Betsjoeana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:10:10 MGT 2024