Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bethelsdorp
Bethelsdorp [boodskap #121174] Sa, 24 November 2018 10:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bethelsdorp is 'n dorp en 'n vroeëre sendingpos naby Port Elizabeth in die Oos-Kaap (Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit). Die dorp is in 1803 gestig deur eerw. dr. J. Vanderkemp en eerw. James Read van die Londense Sendinggenootskap vir die bekering van die Khoikhoi (Hottentotte). Die plek is aangelê op die plaas Roodepas van Theuns Botha en die naam is afgelei van die Hebreeuse woord "Baitheel", wat "Huis van God" beteken. Daarna het die dorp baie veranderings ondergaan en dit is nou hoofsaaklik 'n Bantoewoonbuurt. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 16,457 (128 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bethanien
Volgende onderwerp: Bethesda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:11:50 MGT 2024