Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bertin, Harry
Bertin, Harry [boodskap #121170] Sa, 24 November 2018 10:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Harry Bertin was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) kabinetslid. Gebore in Londen in 1882. Kom na Suid-Afrika in 1901 waar hy in sowel die Tweede Vryheidsoorlog as die Eerste Wêreldoorlog veg. In 1931 is hy toegelaat tot die balie. Word tot die Rhodesiese parlement verkies, en word Minister van Justisie, Openbare Werke en Paaie. Oorlede op 24 Julie 1946.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Berlin
Volgende onderwerp: Bethal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:45:50 MGT 2024