Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beril
Beril [boodskap #121168] Sa, 24 November 2018 10:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Beril is 'n mineraal wat gebruik word in die vervaardiging van hoëgraadse allooie. Dit bevat berillium. Word aangetref naby Steinkopf en Jakkalswater in Namakwaland en ook op Ameib en Rossing in Namibië (Suidwes-Afrika). Wissellende produksie sedert 1933.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bergville
Volgende onderwerp: Berlin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:10:39 MGT 2024