Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bergpypie
Bergpypie [boodskap #121162] Sa, 24 November 2018 08:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bergpypie is die volksnaam vir twee skaars en waardevolle Kaapse blomme:

(1) Gladiolus debilis -- wit met rooi merke;
(2) Gladiolus macowanianus -- pienk met dieper pienk merke.

Albei is slank, delikate plante wat aan Iridaseƫ-familie behoort. Groei in die Kaapse Skiereiland, van Constantia af suidwaarts.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bergpruim
Volgende onderwerp: Bergrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:49:28 MGT 2024