Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bergeend (Casara cana)
Bergeend [boodskap #121158] Sa, 24 November 2018 08:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Bergeend (Casara cana) is 'n groot eend wat in damme en panne in die Karoo en Hoëveld aangetref word. Kop van mannetjie en wit gesig van wyfie is opvallend. In vlug lyk hy soos die kolgans. Broei in gate.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bergdamaras
Volgende onderwerp: Berghville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:10:36 MGT 2024