Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bergdamaras
Bergdamaras [boodskap #121156] Sa, 24 November 2018 06:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/70/0/
Die Bergdamaras is 'n stam in Namibiƫ (Suidwes-Afrika) waarvan die oorsprong grootliks in geheimsinnigheid gehul is. Hulle het vermoedelik in Suidwes-Afrika gewoon lank voordat die Herero's na die gebied getrek het. Hulle is baie donkerder van kleur as hulle bure. Die Bergdamaras se taal bevat woorde wat in die Soedan voorkom, en dit is moontlik dat hulle van Noord-Afrika afkomstig is. Hulle bad nie graag nie en beskou water as gevaarlik. Tradisioneel is die Bergdamaras as die dienaars van die Herero's en ander stamme gesien. 'n Kenmerk van hulle geloof is die aanbidding van die Heilige Vuur. Hulle het destyds sowat 40,000 getel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Berea
Volgende onderwerp: Bergeend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:43:07 MGT 2024