Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Benoni
Benoni [boodskap #121154] Sa, 24 November 2018 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Benoni is 'n dorp aan die Oos-Rand, 19 myl van Johannesburg, gestig in 1904, en veenoem na die plaas waarop dit uitgelê is. Die Bybelse naam beteken "Seun van Smart". Groot goudmyn- en nywerheidsentrum. Swaar gevegte het hier plaasgevind tydens die Randse Opstand in Maart 1922. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 135,467 (41,305 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Benningfield, Reuben Widdows
Volgende onderwerp: Berea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:54:39 MGT 2024