Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Benjamin, Louis Edmund
Benjamin, Louis Edmund [boodskap #121152] Sa, 24 November 2018 06:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Louis Edmund Benjamin was 'n regter. Gebore in Grahamstad in 1865 en studeer aan die South African College en Cambridge, waar hy sy studies in die regte voltooi. Toegelaat tot die balie en praktiseer 'n tyd lank in Londen. In 1893 keer hy terug na die Kaap, waar hy baie jare lank lektor in die Regte was. Aangestel as Kaapse regter in 1920, 'n pos wat hy tot 1929 beklee. Oorlede op 5 Desember 1935.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bembesi
Volgende onderwerp: Benningfield, Reuben Widdows
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:18:21 MGT 2024