Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bell, Professor William Henry
Bell, Professor William Henry [boodskap #121145] Sa, 24 November 2018 06:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Professor William Henry Bell was 'n Suid-Afrikaanse komponis. Gebore op St. Albans, Engeland in 1873. In 1889 wen hy die Goss-beurs aan die Royal Academy of Music (Koninklike Musiekakademie), waar hy onder sir Charles V. Stanford werk. Van 1903 tot 1912 was hy professor in Harmonie. In 1912 word hy prinsipaal van die Suid-Afrikaanse Musiekkollege in Kaapstad. Hy is die komponis van verskeie Suid-Afrikaanse musiekstukke, insluitende 'n Kaapstadse simfonie. Oorlede in 1946.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bell, Sir Sydney Smith
Volgende onderwerp: Bellair
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:03:10 MGT 2024