Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bell, Sir Sydney Smith
Bell, Sir Sydney Smith [boodskap #121144] Sa, 24 November 2018 06:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Sydney Smith Bell was 'n regter van die Kaapse hooggeregshof. Gebore in Londen in 1805 en studeer in Edinburgh. Ná sy terugkeer na die Kaap is hy aangestel as regter van die Hooggeregshof in 1851, waarnemende Hoofregter in 1857 en Hoofregter in 1868. Hy tree af in 1873 en is in dieselfde jaar oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bell
Volgende onderwerp: Bell, Professor William Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:25:08 MGT 2024