Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beit, Sir Otto John
Beit, Sir Otto John [boodskap #121138] Vr, 23 November 2018 19:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Otto John Beit was 'n kapitalis en filantroop. Jonger broer van Alfred Beit, gebore in Hamburg op 7 Desember 1865 en kom na die Rand in 1890 as lid van die firma Herman Eckstein & Co. In 1896 keer hy terug na Londen, maar behou sy kontak met die goud en diamantbedrywe. Na die dood van sy broer in 1906 tree hy af en wy al sy aandag en geld aan die ontwikkeling van die Rhodes-Trust, die Beit-Trust en ander instellings. Oorlede op 7 Desember 1930.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Behuising
Volgende onderwerp: Beit-Trust
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:46:27 MGT 2024