Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beck-wet, Die
Beck-wet, Die [boodskap #121131] Vr, 23 November 2018 17:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Beck-wet (Beck Act) verwys na die die Wet op die Voorkoming van Onwettige Praktyke. Die wet is in 1912 deur die Suid-Afrikaanse Parlement aanvaar, hoofsaaklik op aandrang van sir Meiring Beck. Die doel daarmee was om korrupsie en omkopery tydens Parlementêre verkiesings uit te skakel. Hoewel van die maatreëls steeds omseil is, het dit 'n suiwerende effek op die Suid-Afrikaanse politiek gehad.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Beck, Sir Johannes Henricus Meiring
Volgende onderwerp: Bedfordview
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:14:07 MGT 2024