Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beaumont, Sir William Henry
Beaumont, Sir William Henry [boodskap #121129] Vr, 23 November 2018 14:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir William Henry Beaumont was 'n regter. Gebore in Indië op 24 Februarie 1851, studeer in Engeland en kry militêre opleiding by Sandhurst. Kom in 1871 na Suid-Afrika met sy regiment en veg teen die naturelle in Natal, word privaatsekretaris van die Administrateur en in 1874 waarnemende landdros op Pinetown. Gaan na Ierland, tree uit die leër, keer terug na Natal in 1875 en word klerk van die Uitvoerende Komitee. Nadat by in die Tweede Vryheidsoorlog geveg het, is hy aangestel as regter in Natal in 1902. Oorlede in Januarie 1930.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beaufort-Wes
Volgende onderwerp: Beck, Sir Johannes Henricus Meiring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:20:46 MGT 2024