Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beadle, Sir Thomas Hugh William
Beadle, Sir Thomas Hugh William [boodskap #121126] Vr, 23 November 2018 14:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Thomas Hugh William Beadle was die Hoofregter van Rhodesië (nou Zimbabwe). In 1905 in Salisbury (nou Harare) gebore en ontvang opleiding aan Salisbury High School, Milton High School en Diocesan College, Rondebosch. Hy studeer aan Oxford as 'n Rhodesbeurshouer en word in Engeland tot die balie toegelaat. Hy praktiseer as advokaat in Bulawayo en veg in die Tweede Wêreldoorlog. Hy word aangestel as Adjunk-Regter-advokaat-generaal vir Suid-Rhodesië (nou Rhodesië). In 1946 sluit hy aan by die Rhodesiese kabinet en in 1950 word hy bevorder tot regter. In 1961 word hy Hoofregter.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beaconsfield
Volgende onderwerp: Beattie, Sir John Carruthers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:22:17 MGT 2024