Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bax, John
Bax, John [boodskap #121120] Vr, 23 November 2018 06:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bax, John (ook bekend as Van Heerentals) was 'n vroeë Kaapse kommandeur. As tweede offisier in Ceylon is hy in November 1674 aangestel as opvolger van Isbrand Goske. Kom in Kaap aan op 1 Januarie 1676. Bestee die meeste van sy tyd in die aanknoop van vriendskaplike betrekkinge met die Hottentotstamme, en moedig boerdery, veral skaapboerdery aan. Aan die Kaap oorlede op 29 Junie 1678.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baviaanspoort
Volgende onderwerp: Bayete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:51:26 MGT 2024