Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baviaanspoort
Baviaanspoort [boodskap #121119] Vr, 23 November 2018 06:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Baviaanspoort is 'n nedersetting naby Pretoria, gestig as werkkolonie en verbeteringskool vir dranksugtiges. In die Tweede Wêreldoorlog gebruik as interneringskamp.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baven-on-Sea
Volgende onderwerp: Bax, John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:41:50 MGT 2024