Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barotse
Barotse [boodskap #121099] Do, 22 November 2018 18:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Barotse is 'n stam in Zambië wat aan die bowe-Zambezi woon. Is in 1850 besoek deur David Livingstone, wat goed ontvang is deur hulle opperhoof, Sebitoane. Linyanti, die hoofkraal, is deur hom en ander blankes besoek. Later het koning Lewanika onder die invloed van die sendelinge gekom. Die Barotse is 'n dapper ras en bekend vir hulle knaphandigheid met kano's.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bantoevolke van Suidelike Afrika
Volgende onderwerp: Barreto, Francisco
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:46:13 MGT 2024