Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barnard, Andrew
Barnard, Andrew [boodskap #121093] Do, 22 November 2018 05:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Andrew Barnard was die Koloniale Sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop. In 1762 gebore as seun van Anglikaanse Biskop van Limerick, sluit aan by staatsdiens en is na die eerste Britse besetting van die Kaap aangestel as Koloniale Sekretaris in 1797. Hy is vyf jaar vroeër getroud met lady Anne Lindsay, beter bekend as lady Anne
Barnard. Hy bly aan die Kaap tot 1802, maar besoek weer die Kolonie in 1807 sonder sy vrou. Terwyl hy hier was, is hy oorlede in die ouderdom van 45 jaar.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barkly-Wes
Volgende onderwerp: Barnard, Lady Anne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:19:01 MGT 2024