Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barkly-Oos
Barkly-Oos [boodskap #121091] Do, 22 November 2018 05:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Barkly-Oos is 'n dorp in Noordoos-Kaapland aan die hange van die Drakensberg. In 1874 uitgelê en vernoem na goewerneur sir Henry
Barkly. Belangrike woldistrik. Bekend vir sy pragtige bergtonele met pieke tot 11,000 voet. Boesmangrotte is daar naby ontdek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,648 (1,037 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barkly, Sir Henry
Volgende onderwerp: Barkly-Wes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:28:15 MGT 2024