Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baobab (Adansonia digitata)
Baobab [boodskap #121079] Wo, 21 November 2018 15:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Baobab.
'n Baobab.
Die Baobab (Adansonia digitata L.) is 'n soort kremetartboom wat in Noord-Transvaal en Zimbabwe (Rhodesiƫ) voorkom. Dit is 'n boom met 'n geweldige stam en kort takke. Die hout is sponsagtig. Word beskou as die grootste bome van Afrika. Deur die Duitse wetenskaplike, Alexander von Humboldt, bestempel as 'Die oudste Organiese Monument van ons Planeet'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bandom
Volgende onderwerp: Bapedi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:38:09 MGT 2024