Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Banda, Dr. Hastings Kamuzu
Banda, Dr. Hastings Kamuzu [boodskap #121071] Di, 20 November 2018 19:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Hastings Kamuzu Banda was die eerste premier van Malawi. Gebore in 1902 naby Kazungu, studeer op Lovedale en werk in die goudmyne aan die Rand. Kwalifiseer in die medisyne in Nashville, V.S.A., en praktiseer in Engeland. Keer in 1958 na Njassaland (Malawi) terug en was onversoenbaar gekant teen die voortsetting van die Federasie van Rhodesiƫ en Njassaland. In 1960 oorreed hy die Britse departement kolonies om sy mening te aanvaar en in 1962 word hy eerste minister.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bancroft, Dr. Joseph Austen
Volgende onderwerp: Banke en Bankwese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:20:08 MGT 2024