Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bancroft
Bancroft [boodskap #121069] Di, 20 November 2018 18:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bancroft is 'n dorp in Zambië naby die Kongolese grens waar die Bancroft-kopermyn geleë is. Gestig in 1955 en beslaan 'n gebied van 2,579 acres. Kort daarna is die werkverrigtinge gestaak as gevolg van die skerp daling in die prys van koper, maar dit later weer hervat. Volgens 1956 syfers was daar 1,000 Blankes en 7,100 naturelle.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bamboesvis (Kaap), Gestreepte Karanteen (Natal)
Volgende onderwerp: Bancroft, Dr. Joseph Austen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:39:48 MGT 2024