Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bamboesvis (Kaap), Gestreepte Karanteen (Natal) (Sarpa salpa)
Bamboesvis (Kaap), Gestreepte Karanteen (Natal) [boodskap #121068] Di, 20 November 2018 18:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bamboesvis (Kaap), Gestreepte Karanteen (Natal) (Sarpa salpa) is 'n vis wat in omgewing van Mossamedes, Saldanhabaai, Tafelbaai en van Valsbaai tot Delagoabaai, ook in Middellandse See en naby Wes-Afrika aangetref word. Sowat 18 duim lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bamangwato
Volgende onderwerp: Bancroft
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:08:09 MGT 2024