Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bam, Sir Peter Canzius Van Blommenstein Steward
Bam, Sir Peter Canzius Van Blommenstein Steward [boodskap #121065] Di, 20 November 2018 15:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Pieter Canzius van Blommestein Stewart Bam was 'n Suid-Afrikaanse nywerheids-propagandis en wetgewer. Gebore in Kaapstad in 1869. Studeer in Kaapstad en Engeland. Lid van die Kaapse parlement van 1904 tot 1910. In 1907 word hy voorsitter van die Suid-Afrikaanse Produkte-uitstalling in Londen en help met die stigting van die South African National Union, wat plaaslike nywerhede en tradisie aanmoedig. Later verbonde aan verskeie ander prominente oorsese uitstallings. Oorlede in 1928.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ballinger, William George
Volgende onderwerp: Bamangwato
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:25:33 MGT 2024