Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ballinger, William George
Ballinger, William George [boodskap #121064] Di, 20 November 2018 15:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William George Ballinger was 'n Suid-Afrikaanse senator. Gebore in Birmingham op 21 September 1894. Studeer aan die Universiteit Glasgow en in Denemarke. Arbeidersorganiseerder in Skotland en kom na Suid-Afrika in 1928 met die I.C.U. (Industrial and Commercial Workers Union). Hy woon konferensies van die Internasionale Arbeidsorganisasie in Genéve by en verteenwoordig die Bantoes in Transvaal as senator van 1948 tot 1960.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ballinger, Mev. Margaret Livingstone
Volgende onderwerp: Bam, Sir Peter Canzius Van Blommenstein Steward
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:05:49 MGT 2024