Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bale, Sir Henry
Bale, Sir Henry [boodskap #121059] Di, 20 November 2018 15:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Henry Bale was die hoofregter van Natal. Gebore op 12 Januarie 1854 in Pietermaritzburg en ontvang onderrig in Engeland. Van 1875 praktiseer hy as prokureur in Natal, en van 1893 tot 1901 verteenwoordig hy Pietermaritzburg in die Natalse Wetgewende Vergadering. Hy word Prokureur-generaal en Minister van Onderwys. In 1901 is hy aangestel as Hoofregter. Oorlede op 1 Desember 1910.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baldwin, William Gharles
Volgende onderwerp: Balfour
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:29:49 MGT 2024