Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Athlone-Meer
Athlone-Meer [boodskap #121013] Di, 13 November 2018 20:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Athlone-Meer (Loch Athlone) is 'n groot dam naby Bethlehem in die Vrystaat. Dit is een van die drie groot damme wat Bethlehem van water voorsien. Daar is 'n restaurant wat in die vorm van 'n skip, die Athlone Castle, gebou is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Athlone, Graaf van
Volgende onderwerp: Atletiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:22:56 MGT 2024