Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arniston
Arniston [boodskap #120996] Ma, 12 November 2018 18:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Arniston of Waenhuiskrans is 'n dorp naby Bredasdorp in Kaapland. Die plek is vernoem na 'n gestrande Oos-Indiƫvaarder, die HMS Arniston, wat op 30 Mei 1815 daar gestrand het. Slegs ses van die 378 persone aan boord het oorleef.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 300 (30 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arend
Volgende onderwerp: Arnot, David
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:39:36 MGT 2024