Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Appelliefie, Kaapse (Physalis peruviana)
Appelliefie, Kaapse [boodskap #120993] Ma, 12 November 2018 17:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Appelliefie (Physalis peruviana) is nie 'n egte appelliefie nie maar 'n baie gewilde bessie vir inlê en preservering. Die wetenskaplike naam dui daarop dat dit van Suid-Amerika afkomstig is en nie inheems is nie. Behoort aan Solanaceau-familie soos die aartappel, tabak en petunia. 'n Wydstrekkende plant met bessies wat omhul is met 'n droë blomkelk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Apiesrivier
Volgende onderwerp: Arend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:12:36 MGT 2024