Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anderson, Eerwaarde R.
Anderson, Eerwaarde R. [boodskap #120977] Ma, 12 November 2018 06:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eerwaarde R. Anderson was 'n vroeë ontdekkingsreisiger aan die Kaap tydens eerste Britse besetting. Bereik Oranjerivier in omgewing van huidige Prieska. Later ontmoet hy Cowan en Donovan en bring die enigste betroubare nuus oor hulle terug. Toe W.J. Burchell na Suid-Afrika kom vergesel Anderson hom op sommige van sy reise. Wat van hom geword het na 1816 is duister.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andalusiet
Volgende onderwerp: Andrews, William Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:53:40 MGT 2024