Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andalusia
Andalusia [boodskap #120975] Ma, 12 November 2018 06:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Andalusia is 'n dorp op die Vaalhartz-besproeiingskema op die grens van Transvaal, Kaapland en Betsjoeanaland (Botswana). Tydens Tweede Wêreldoorlog is 'n interneringskamp vir Duitsers en ander daar naby ingerig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: (434 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ameshoff, Herman Arnold
Volgende onderwerp: Andalusiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:14:16 MGT 2024