Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amatungula of Natalpruim (Carissa grandiflora)
Amatungula of Natalpruim [boodskap #120971] So, 11 November 2018 16:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/61/0/
Die Amatungula of Natalpruim (Carissa grandiflora A.D.C.) is 'n struik met getakte stekels; baie geskik vir heinings. Vrugte word gebruik vir konfyt. Groei langs die Natalse kus en in Oos-Kaapland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amatongaland
Volgende onderwerp: Amersfoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:54:28 MGT 2024