Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amanzimtoti
Amanzimtoti [boodskap #120964] So, 11 November 2018 15:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amanzimtoti ('Soet water' in Zoeloe) is 'n kusoord aan die Natalse suidkus, 18 myl van Durban. Aan rivier met dieselfde naam. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,184 (3,853 Blankes en 1,059 Bantoes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amangwane
Volgende onderwerp: Amarillis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:23:04 MGT 2024