Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amandebele
Amandebele [boodskap #120961] So, 11 November 2018 15:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/59/0/
Die Amandebele is die oorspronklike naam vir die Matabele, maar nou ook van toepassing op 'n klein Bantoegemeenskap naby Pretoria wat vermoedelik agter gebly het tydens die historiese noordwaartse trek onder Silkaats. Hulle is bekend vir hulle kralewerk en veelkleurige geverfde huise.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
  • Aanhangsel: amadebele.jpg
    (Grootte: 28.92KB, 191 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Amalinda
Volgende onderwerp: Amandelboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:58:05 MGT 2024