Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amalinda
Amalinda [boodskap #120960] So, 11 November 2018 15:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amalinda is 'n voorstad van Oos-Londen naby Arnoldton waar opperhoof Ndhlambe vir Gaika in 1818 verslaan het op die sogenaamde 'Kommetje vlakte' (amalinde in Xhosa).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amalienstein
Volgende onderwerp: Amandebele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:06:41 MGT 2024