Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amahlubi
Amahlubi [boodskap #120956] So, 11 November 2018 15:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amahlubi is 'n stam wat naby die oorsprong van die Boesmansrivier aan die hange van die Drakensberg woon. Afstammelinge van oorblyfsels van
vroeëre stamme wat deur die oorloë met Tsjaka uitmekaar gejaag is. Sien Langalibalele.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amabele
Volgende onderwerp: Amajoni
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:57:27 MGT 2024